Chante en Ismarie in Paradise


Hallo,ek is Ismarie ek wil meer van myself vertel. Ek is baie liefde vol ,ek hou baie van my vriende hulle is  Chante en Maryke .Ek hou van diere. My talente is sport, kultuur. Ek hou ook baie daarvan om te dans. My droom is om eendag in die musiekbedryf te wees of as dit nie my talente is nie sal ek vir `n dokter  gaan studeer.Ek wil ook dankie se vir my hele familie wat my ondersteun en ek is baie lief vir hulle. En ek het die beste vriende ooit.En ek is ook lief vir hulle as vriende. Hallo, my naam is Chante ek wil ook graag meer van my self vertel.Ek hou baie daarvan om te sing en ek neem deel aan sang klasse.EK hou baie van BABA hondjies.Die sport wat ek doen is netbal en ek hou baie daarvan en ek wil mense aanmoedig wat 'n talent het om dit te gebruik en nie skaam te wees nie.As jy 'n talent het moet dit nie weg steek nie gebruik jou talent, ek was ook op 'n tyd so skaam om voor mense op te tree maar nou gebruik ek my talent en ek is baie bly daaroor.So as jy 'n talent het moet dit nie weg steek of skaam daaroor voel nie.Ek wil my familie en my gesin baie dankie se dat julle my bygestaan het en altyd daar vir my was baie dankie.So hierdie is Chante en Ismarie se web side...  

 

Make a Free Website with Yola.